Wat ’n ongelooflike voorreg om deel te wees van Laerskool DF Malherbe in Vanderbijlpark se Golfdag! ๐๏ธโ๏ธโณ๏ธ Nie net het ons as spelers die dag ten volle geniet nie – maar ook as trotse borg van hierdie spoggeleentheid. ๐ฅ Dankie aan almal vir die puik samewerking en die onvergeetlike dag vol span-gees en glimlagte.
Botha & Deysel Executive Motors is trots om sulke gemeenskapsgeleenthede te ondersteun. Ons sien reeds uit na volgende jaar se Golfdag – dit gaan nóg groter en beter wees! ๐ช๐ฅ